Skakel my of stuur vir my n sms met u naam en adres en kontak nommer. U is geregtig op n rebat op u Munipale rekening. Ek sal dan die aansoek vorm vir u bring en ook gaan inhandig. Hou dan ook u Munisipale rekening, Kopie van ID asook n bewys van betaling gereed.